Vos | Maternity Shoot

Wow, is Sheyenne nie die mooiste pregnant fairy nie?

Dit was weereens vir my so lekker om my kleinniggie af te neem, ons het altyd vet pret en doen natuurlik dinge wat Rynhard (haar man) nie altyd mag weet nie. 🙂

Ons weet sommer Ben gaan net so mooi swartkop seuntjie wees soos sy boetie Eric.

Much excited om vir Ben te ontmoet…..