van der Mescht | Family shoot

Wat ‘n pragtige familie! Dis vir my SO lekker om mense af te neem, en veral lekker as dit die eerste keer is wat ek iemand ontmoet.

Dis altyd interessant en die kleintjies sorg vir baie fun.

Charmaine en Adriaan is sulke liefdevolle mense, en met sulke amazing ouers, kan mens nie help om op te let dat klein Ben ‘n baie gelukkige baba is nie.

Dankie vir ‘n lekker tyd julle!