Sam&Jamie | Family Shoot

Oh my word, een van my lekkerste shoots! Jamie is ‘n supermodel, met sy bloedrooi hare, ‘stunning features’ en sagte persoonlikheid, kan ek nie ophou fotos neem van hom nie. Sam, klein russieput, het weer ‘n wil van haar eie, en jy moet nie durf vir haar se wat om te doen nie. Maar sy is verseker een van my ‘favorite’ klein mensies!