Sam & Ben Twins | Newborn Shoot

Al wat ek kan se is die 2 outjies is CUTE verby! Pragtige familie, mense met harte van goud. So lekker om julle af te neem – weer ‘n voorreg!