Lilly Ross | Newborn Shoot

So true….

Sometimes the smallest things take up the most space in our hearts.

 Ian en Mieke se harte loop behoorlik oor van liefde vir die mooie klein Lilly blom…sy is beeldskoon nes haar ouers.
Weereens ‘n voorreg om nog nuwe mense te ontmoet en dankie Mieke dat ons julle huis lekker kon omkrap!
xox