Nico & Sherene | Buffelsdrift Wedding

Die 15de September was ‘n mooi, windstil dag in Oudtshoorn……en my enigste boetie het getrou!

Ek kan sê dat dit vir my ‘n eer was toe hulle my gevra het om hulle troufoto’s te neem.

Nico & Sherene is al baie jare saam en ons was so bly toe die groot dag uiteindlik aanbreek.

‘n Klein intieme troue met slegs familie, vriende en natuurlik die olifante het die spesiale dag mooi afgerond.