Mikhail Paxton | Newborn shoot

Mikhail is die mooiste mooiste naam! Ek love dit! Dankie Jacques en Shalati dat ek julle weer kon afneem…die kids kruip diep in ‘n mens se hart, want julle is mos soos familie!