Menantu & Nicole | Matriekafskeid {Brainline}

Ek het lanklaas so koud gekry, arme Nicole was blou van die koue…maar ons was net dankbaar dat die reen vir ‘n paar minute opgehou het sodat ons lekker fotos kan neem.

Hoe elegant lyk sy nie? Pragtige meisie van binne en buite. So lekker gewees om julle te leer ken.

Service Providers:

Vintage kar- 1956 Rover: Danie van Rooyen – 072 580 7335

Venue vir fotos: Neethlingshof

Rok: Pretty Jane

Hare en make-up: Andeline Wieland