Lencka | Matric Farewell {Strand High School}

Dit is alweer daardie tyd van die jaar

M A T R I E K A F S K E I D!

Ek het die voorreg gehad om vir Lencka & Divan af te neem, en wow wow wow Lencka, jy het ongelooflik mooi gelyk.

Lencka en Divan, mag die laaste paar dae wat oor is van julle skool loopbaan, die beste tyd van julle lewe wees, en hou vas aan al die mooi herinneringe.