Jacques & Debbie | Kanu Wedding

Dit was seker een van die mooiste dinge om te ervaar wanneer die bruidegom gedurende sy ‘speech’ 100 keer vir sy bruid se dat hy haar lief het, en dat sy mooi lyk!
Ek het vir Melissa van Zyl geassisteer by die troue en het ook die ‘photobooth’ gedoen. Dit was natuurlik vet pret!