De Waal | Newborn Shoot

Ek het Valerie ontmoet by die netbal ‘n paar jaar terug…en was baie opgewonde toe sy my vra om klein Herman af te neem. Ek weet hoe lank sy en Johan al wag vir die wonderwerkie en hy is waarlik ‘n geskenk van Bo!

Oh my word hy is net die oulikste klein dingetjie….regte klein teddybeertjie, en die bruin truitjie wat hy aanhet, het sy ouma Mirriam vir hom gebrei – sooo spesiaal – LOVE dit.