David&Lezelle | Couple Shoot {Competition Winners}

Ek en Kristen (van EGO Hair & Make-up) het ‘n kompetisie gehad waar een paartjie ‘n fotosessie met hare en grimering kon wen. Lezelle was ons gelukkige wenner! David & Lezelle is so ‘n oulike paartjie. Jonk, verlief en mooi van binne en buite. Julle twee was groot sports en dankie Kristen, Lezelle het prentjiemooi gelyk.

Venue: Lourensford Wine Estate

Hare & Grimering: Ego Hair & Make-up